News

TWEE verdagtes is in hegtenis geneem vir die besit van vermoedelik onwettige sigarette ná ’n suksesvolle operasie deur Vala ...
’N MAN van Volmoed buite Oudtshoorn wat 18 vorige veroordelings het, is Maandag in die Oudtshoorn-streekhof aan poging tot ...
TWEE jongmans is binne 24 uur in afsonderlike skietvoorvalle in Mitchells Plain doodgeskiet. Dit beklemtoon weereens die ...
MCGREGOR. – Die Primêre Skool McGregor het skoonskip gemaak in die jaarlikse toekenningsplegtigheid waarin verskeie skole ...
DIE Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysersunie (Sadou) het gesê hy moet nog besluit vir wie van die ANC of die SAKP hy in ...
DIE polisie in Gauteng het ’n groot deurbraak gemaak, deur onwettige wapens terug te vind. Hulle het tussen 24 Mei 2025 en 27 ...
DIE polisie in KwaZulu-Natal ondersoek ’n moordsaak nadat ’n man se liggaam in die Drakensberg-gebied onder Cathedral Peak ontdek is.
’N MAN wat na bewering “protection fees” by buitelanders se winkel in Kalkfontein, Kuilsrivier, geëis het, is doodgeskiet. Na wat verneem word is die man vermoedelik van Mfuleni en het Dinsdagmiddag p ...
Volgens hom speel ekonomiese faktore ’n rol en is hulle gemeenskap grootliks afhanklik van Sassa grants en seisoenale werk en was dit dus ’n groot uitdaging vir die skool om aan die kompetisie deel te ...
’N VERKRAGTER van Noordwes, sal nooit weer weet wat is om ’n vry man te wees nie. Bongani Ntoro (36) is Maandag lewenslank en ...
’N SEWEJARIGE Belgiese Herders-patrolliehond, het Sondag een van drie verdagtes wat in bosse weggekruip het, ná ’n rooftog by ...
DIE Harare-polisie in Khayelitsha het ’n strafregtelike nadoodse ondersoek geopen ná die ontdekking van ’n man se lyk gister ...