News

Luister hier, boekwurms! 'Bloedsomer' deur Sidney Gilroy en voorgelees deur Susanne Beyers is die luisterboek vir Julie, ...
Die Amerikaanse akteur Michael Madsen, wat gereeld met Quentin Tarantino saamgewerk en in verskeie bekroonde rolprente sedert ...
Die ontvoerders was veronderstel om Roshan George-Alexander (37) te vermoor, maar haar gebed het die een “se hart geraak”.
Die DA se besluit om hom aan die nasionale dialoog te onttrek, is volgens oudpres. Thabo Mbeki “misplaas, baie vreemd en teen ...
Die staat het Donderdag in die saak oor die sluipmoord op die Valke-lid lt.kol. Frans Mathipa die borgtog van 12 spesmaglede ...
Vir ’n vrou van Wilma Koster (65) se ouderdom om iemand wat met ’n vuurwapen gewapen is met haar knopkierie aan te vat, is ...
’n Lektor verbonde aan die Universiteit van Pretoria (UP), prof. Gerhard Steenkamp, het onlangs groot opspraak in die ...
Pres. Donald Trump van Amerika gaan in ’n stadium sy land se deure vir Afrikaner-vlugtelinge sluit, sê prof. Theo Venter.
Die verdediging in die borgtogaansoek van sers. Nzima Philemon Adoons (42), wat van die ontvoering van Kamogelo Baukudi (19) ...
Die dood van die voormalige adjunk-president David Mabuza het volgens ’n kenner ’n baie belangrike politieke era in Suid-Afrika afgesluit. Sy dood is Donderdag in ’n plasing op X deur Fikile Mbalula, ...
Die Kaapstad-metro het sy volle gewig agter die polisie ingegooi in ’n poging om diegene wat Donderdag vir verskeie ...
Regter-president Dunstan Mlambo (66), die mees senior regter-president in die land wat jare diens aanbetref, is deur die ...