News
TWEE verdagtes is in hegtenis geneem vir die besit van vermoedelik onwettige sigarette ná ’n suksesvolle operasie deur Vala ...
DIE polisie in KwaZulu-Natal ondersoek ’n moordsaak nadat ’n man se liggaam in die Drakensberg-gebied onder Cathedral Peak ontdek is.
’N MAN wat na bewering “protection fees” by buitelanders se winkel in Kalkfontein, Kuilsrivier, geëis het, is doodgeskiet. Na wat verneem word is die man vermoedelik van Mfuleni en het Dinsdagmiddag p ...
Volgens Bronagh Hammond, woordvoerder van die Wes-Kaapse onderwysdepartement (WKOD) sal meer as 1 800 leerders van byna elke staat in die VSA en meer as 60 lande regoor die wêreld deelneem. Salusiwe ...
’N MAN van Volmoed buite Oudtshoorn wat 18 vorige veroordelings het, is Maandag in die Oudtshoorn-streekhof aan poging tot ...
TWEE jongmans is binne 24 uur in afsonderlike skietvoorvalle in Mitchells Plain doodgeskiet. Dit beklemtoon weereens die ...
MCGREGOR. – Die Primêre Skool McGregor het skoonskip gemaak in die jaarlikse toekenningsplegtigheid waarin verskeie skole ...
DIE Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysersunie (Sadou) het gesê hy moet nog besluit vir wie van die ANC of die SAKP hy in ...
DIE polisie in Gauteng het ’n groot deurbraak gemaak, deur onwettige wapens terug te vind. Hulle het tussen 24 Mei 2025 en 27 ...
’N VERKRAGTER van Noordwes, sal nooit weer weet wat is om ’n vry man te wees nie. Bongani Ntoro (36) is Maandag lewenslank en ...
’N 27-JARIGE verdagte is in hegtenis geneem vir die onwettige besit van perlemoen. Die verdagte is gevang deur ’n verkeersbeampte wat vanoggend omstreeks 07:30 langs die Glencairn Expressway gery het.
Die polisie in Mthatha in die Oos-Kaap het ’n klopjag uitgevoer ná die noodlottige skietery van drie mans in Slovo Park vanoggend. Die voorval het omstreeks 04:00 in Gate-straat in die informal settle ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results