News

Luister hier, boekwurms! 'Bloedsomer' deur Sidney Gilroy en voorgelees deur Susanne Beyers is die luisterboek vir Julie, ...
Die Amerikaanse akteur Michael Madsen, wat gereeld met Quentin Tarantino saamgewerk en in verskeie bekroonde rolprente sedert ...
Pres. Donald Trump van Amerika gaan in ’n stadium sy land se deure vir Afrikaner-vlugtelinge sluit, sê prof. Theo Venter.
Die DA se besluit om hom aan die nasionale dialoog te onttrek, is volgens oudpres. Thabo Mbeki “misplaas, baie vreemd en teen ...
Dr. Nobuhle Nkabane, beleërde minister van hoër onderwys en opleiding, sê sy steur haar nie aan die geraas weens beweringe ...
Die staat het Donderdag in die saak oor die sluipmoord op die Valke-lid lt.kol. Frans Mathipa die borgtog van 12 spesmaglede ...
Die ontvoerders was veronderstel om Roshan George-Alexander (37) te vermoor, maar haar gebed het die een “se hart geraak”.
Vir ’n vrou van Wilma Koster (65) se ouderdom om iemand wat met ’n vuurwapen gewapen is met haar knopkierie aan te vat, is ...
Die Kaapstad-metro het sy volle gewig agter die polisie ingegooi in ’n poging om diegene wat Donderdag vir verskeie ...
Jaco van Tonder, ’n oudleerling van Grey Kollege in Bloemfontein, is op Frankryk se plaasvervangersbank ingesluit vir ...
Regter-president Dunstan Mlambo (66), die mees senior regter-president in die land wat jare diens aanbetref, is deur die ...
Suid-Afrikaanse sakevertroue het in Junie tot sy swakste vlak in byna vier jaar gedaal, blyk uit S&P Global se jongste ...