News

Waarna sien julle uit volgende jaar in graad vier? “Wiskunde en wissel,” sê hy. “Afrikaans, Engels, Wiskunde en wissel,” voeg Mia by. Hulle groet vrolik voordat hulle klas toe gaan.
October 11, 2022. Michelle Roodt 1 minute read. ... Die 32-jarige Elmarie Myburgh gee wiskunde vir graad 5’s by Rappies waar sy al 10 jaar ‘n verskil in leerders se lewens maak.
Green Shoots vervang nie wiskunde nie. Dit bied ’n addisionele twee ure per week waartydens leerders die program moet volg. Dié program word reeds met sukses in Wes-Kaapse skole aangebied. Seagull ...