DIE polisie in Gauteng het ’n verdagte wat besig was om ’n ATM op te blaas, doodgeskiet en twee ander in hegtenis geneem ná ...
’N DAG voor klein Joshlin Smith as vermis aangemeld is, het sy glo saam met haar ma, Kelly, ’n sangoma in groen klere gaan ...
DIE metro se dierebeskermingsvereniging (DBV) is ontevrede oor ’n sanctuary in Atlantis wat diere in haglike omstandighede ...
ASHTON. — Bradley Plaatjies (28) is die afgelope Sondag met ’n hartseer-begrafnisdiens ter ruste gelê. Kollegas, vriende en ...
LOURENTIA “Renz” Lombaard (33), se getuienis in die Joshlin Smith-verhoor, het Donderdagmiddag in die Kaapse Hooggeregshof ...
DIE grootse onderwysersvakbond, die Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysersunie (Sadou), is glad nie beïndruk met gister te ...
DIE Mitchells Plain-polisie ondersoek ’n moord en poging tot moord, ná ’n skietvoorval vroegoggend vandag. Die voorval het ...
DIE Patriotic Alliance sê hy is nou in gesprek met raads­lede van ander partye in die Noord-Kaap. Volgens ’n ...
’N BEROEP is op Wes-Kapenaars gedoen om water meer spaarsamig te gebruik.Die departement vir water en sanitasie (DWS) waarsku ...
HY KEN Kelly Smith sedert 2016 en het haar destyds by ’n familielid van haar se begrafnis of troosdiens ontmoet. So het Nico ...
DIE Good-party is teen ’n voorgestelde vermeerdering van setels in die Wes-Kaapse parlement, veral gegewe die provinsiale ...
DRIE moordenaars is 45 jaar gestraf vir die moord, roof met verswarende omstandighede en regsverydeling, op ’n gesin van ’n plaas naby Hartswater in die Noord-Kaap.