Solidariteit Helpende Hand het vandeesweek ’n R250 000-beursfonds vir wiskunde-onderwys bekendgestel. Dit kom na onlangse mediaberigte dat 96 persent van Graad 9’s in die land 50 persent of minder in ...